‘Ek is bang ek raak weer siek’
’n Vrou wie se eerste opvolgtoets negatief vir Covid-19 getoets het, deel steeds isolasiegeriewe met pasiënte wat positief is.
Henriette Lamprecht – Drie weke nadat ‘n vrou van Walvisbaai positief vir Covid-19 getoets het, is sy steeds in isolasie op die hawedorp saam met nege ander wat ook positief is
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie