‘Ek het nie die stryd verloor’
Die menseregteaktivis, mnr. Phil Ya Nangolo, het ‘n beroep op die hoërhof gedoen om sy saak weer op die hofrol te plaas ná dit geskrap is.
Catherine Sasman – Mnr. Phil ya Nangoloh se stryd om veteraanstatus gaan voort met ‘n nuwe hoërhofaansoek wat hy teen ‘n besluit van die Veterane se Appèlraad ingedien het.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie