'Ek het jou doodsbevel geteken' - regter

Hy was in ’n stadium ’n wêreldbekende sportdokter wat Amerika se beste gimnaste behandel het, maar nou sal Larry Nassar (54) die res van sy lewe in die tronk wees.
CNN berig Larry Nassar, voormalige dokter van die Amerikaanse gimnastiekspan en Michigan State University, gaan tussen 40 en 175 jaar agter tralies sit, nadat 150 vroue en meisies
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer