Einde van pad vir Katrina
Denver Kisting
Die eertydse minister van onderwys, kuns en kultuur, me. Katrina Hanse-Himarwa, het al haar regsmoontlikhede uitgeput.
Dít kom nadat die land se hoogste hof, die hooggeregshof, verlede week haar planne om teen 'n hoërhofskuldigbevinding te appelleer, geweier het.
Sy is verlede jaar aan korrupsie skuldig bevind omdat sy gepeuter het aan 'n lys van begunstigdes van die massabehuisingskema toe sy destyds die Hardapgoewerneur was.
Vir dié oortreding het sy 'n boete van N$50 000 betaal.
– [email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie