Eiendomsagent verloor hofaansoek oor generaal se geld
’n Hofaansoek deur ’n eiendomsagent wat glo US$850 000 aan ’n generaal van die Demokratiese Republiek van Kongo verskuldig is, is op 14 Oktober vanjaar van die hand gewys.
Jacqueline Louw – Mnr. Erwin Sprangers, ’n eiendomsagent van Swakopmund wat in 2011 deur generaal Francois Olenga gedagvaar is om US$850 000 aan hom terug te betaal, het ’n h
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie