Eienaarskap oorheers nie meer met NEEEF

Nuwe wetsontwerp word ná kabinetsinsette hersien.
Die Nuwe Raamwerk vir Gelyke Ekonomiese Bemagtiging (NEEEF) word tans verfyn.Dít weens kabinetsinsette oor die definisie van voorheen benadeeldes, die omvang van betrokke besighed
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer