Egiptiese museum vier 115 jaar
Egiptiese museum vier 115 jaar

Egiptiese museum vier 115 jaar

NAMPA
Mense besoek Dinsdag die Egiptiese museum in Kaïro ter viering van die museum se 115de herdenking. Dit ­bevat die grootste versameling van antieke artefakte in dié land. Foto Nampa/Xinhua

Kommentaar

Republikein 2025-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer