Egipte kry nuwe administratiewe hoofstad
Egipte kry nuwe administratiewe hoofstad

Egipte kry nuwe administratiewe hoofstad

NAMPA
‘n Argitekstekening van die sentrale sakesentrum van Egipte se nuwe administratiewe hoofstad. Die kontrak vir die oprigting van die nuwe stad is aan China State Construction Engineering Corporation (CSCEC) toegeken. Die nuwe administratiewe hoofstad sal 50 km oos van Kaïro geleë wees.

Die hoeksteen van die sentrale sakegebied is Sondag gelê. Foto Nampa/Xinhua

Kommentaar

Republikein 2026-10-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer