Egipte help teen Covid-19
Egipte help teen Covid-19

Egipte help teen Covid-19

Augetto Graig
Die regering van Egipte sal gesigskerms, beskermende brille, rubberstewels, houers vir skerp voorwerpe, mediese maskers, beskermende togapakke en ongepoeierde steriele handskoene skenk vir Namibië se stryd teen Covid-19.
Die Egiptiese ambassade in Namibië sal ontvangs van die besending koördineer wanneer ’n spesiale vlug uit Egipte geskeduleer is om volgende week by die internasionale lughawe Hosea Kutako te land.
Foto commons.wikimedia.org

Kommentaar

Republikein 2026-07-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer