EFF-lede gryp grond in Gauteng

Grond is in die Storm­­voëlweg-­gebied, Olieven­hout­bosch, Atteridgeville, Soshanguve-Suid en Blue Hills gegryp.
Chaos het Saterdag op verskeie plekke in Gauteng los­gebars toe duisende plakkers, sommige met Toyota Fortuners en ander luukse motors, begin het om vir hulle erwe uit te merk en
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer