Eerste waterski vir seisoen
DIE eerste waterskikompetisie van die 2007/2008 seisoen vind die naweek by die Von Bach-dam naby Okahandja plaas. Die Namibie Waterskiklub is Saterdag die gasheer en nooi aile belangstellendes om die kompetisie by te woon. Deelnemers gaan kompeteer in die slalom, spronge en truuk-afdelings van die sport.
Dit is ook die begin van kwaIifikasie vir die Mrika-kampioenskap wat in Maartvolgendejaarby Bon Esperanza in die Kaap plaasvind. Die Afrika-kampioenskap vind elke twee jaar plaas. Namibie het die vorige kompetisie in 2006 aangebied en die aIgehele wenner was Grant Knight van Namibie. Strawwe kompetisie word in die vroue- en mansafdelings verwag.
Kinders van so jonk as vyf jaar neem ook deel. Na afloop van die pzysuitdeling word 'n potjiekoskompetisie aangebied en die eindstzyd van die 2007 Wereldbeker- rugbytoernooi tussen SuidAfrika en Engeland kan ook op 'n grootskerm in die klubhuis gekyk word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie