Eerste uitslae gesertifiseer
Die Namibiese Verkiesingskommissie (ECN) het laat vanoggend uiteindelik die eerste gesertifiseerde verkiesingsuitslae op hul webwerf begin lys.ErongoOmaruru-kiesafdeling
NV: APP 32, CP 3, CoD 36, DPN 9, DTA 175, MAG 80, NDMC 10, NDP 4, Nudo 295, RDP 577, RP 46, Swanu 43, Swapo 1 685, UDF 600, bedorwe briewe 26
President: Beukes 6, //Garoeb 586, /Goagoseb 5, Hamutenya 630, Isaacs 5, Kaura 158, Maamberua 41, Mudge 76, Pohamba 1 740, Riruako 271, Shixwameni 29, Ulenga 36, bedorwe briewe 38HardapRehoboth-Stedelik
NV: APP 25, CP 14, CoD 70, DPN 25, DTA 345, MAG 9, NDMC 6, NDP 13, Nudo 13, RDP 612, RP 43, Swanu 29, Swapo 1 007, UDF 22, bedorwe briewe 24
President: Beukes 16, //Garoeb 42, /Goagoseb 22, Hamutenya 674, Isaacs 19, Mudge 52, Pohamba 1 114, Riruako 15, Shixwameni 14, Ulenga 91, bedorwe briewe 102In die Daures-kiesafdeling van die Erongo-streek, berig Nampa, kraai die UDF koning volgens geverifieerde uitslae.Terwyl hoofman Justus //Garoeb van die UDF 1 528 stemme op hom verenig het, kon Swapo se president Hifikepunye Pohamba maar net 1 043 stemme trek. UDF het in die verkiesing vir lede van die Nasionale Vergadering 1 535 stemme gekry teenoor Swapo se 973.
Volledige geverifieerde uitslae vir die kiesafdeling in die omgewing van Uis:
NV: APP 5, CoD 34, CP, 6, DPN 15, DTA 240, MAG 14, NDMC 10, Nudo 663, NDP 13, RDP 311, RP 28, Swanu 138, Swapo 973, UDF 1 535
President: Beukes 6, //Garoeb 1 528, /Goagoseb 16, Hamutenya 356, Isaacs 8, Kaura 216, Maamberua 121, Mudge 35, Pohamba 1 043, Riruako 648, Shixwameni 5, Ulenga 35Beskikbare uitslae by die Epako-gemeenskapsaal op Gobabis in die Omaheke was laat gister as volg:NV: Swapo 490, RDP 171, NDMC 84, Nudo 74, UDF 73, DTA 56, APP 24, Swanu 16, RP 12, CoD 10, CP 5, NDP 4, MAG 3, DPN 3, bedorwe briewe 13
President: Pohamba 503, Hamutenya 181, /Goagoseb 81, //Garoeb 78, Riruako 66, Kaura 50, Shixwameni 24, Mudge 15, Maamberua 13, Ulenga 11, Isaacs 4, Beukes 2, bedorwe briewe 16

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie