Eerste mense al 65 000 jaar gelede in Australië

Inheemse Australiërs bly al veel langer as die 47 000 jaar wat sommige argeloë aangevoer het, op die vaste­land.
Een van die rykste argeologiese terreine van inheemse Australiërs wys nou die eerste mense het 65 000 jaar gelede al op dié vasteland aangekom.Dit is veel langer gelede as die 47
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer