Eerste mangaan kom op Lüderitz aan
Die eerste besending van derduisende tonne mangaan bestem vir uitvoer, het sy Namibiese bestemming bereik.
Die eerste vrag mangaanerts vanuit die Noord-Kaap het Vrydag op Lüderitz aangekom. TransNamib het die 520 ton-vrag Donderdag per trein van Ariamsvlei af na die kusdorp vervoer. Tw
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie