Eerste die goeie nuus: Welwitschias wen!
Die volgende reis is egter na Loftus Versfeld – en sonder die toetsspelers wat dié week vertrek.
Andrew Poolman - 'n Mens moet respek hê vir die onblusbare veggees van die Windhoek Draught Welwitschias wat Saterdag deurgedruk het om hul eerste oorwinning in die SuperSport uit
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie