Eerste bruidspaar skryf in
Clinton en Elmarie Scheepers se inskrywing is die eerste wat ontvang is in Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie vir dié jaar. Paartjies wat tussen 1 Maart 2019 en 29 Februarie 2020 getroud is, het tot 6 Maart om 12:00 kans om vir dié opwindende kompetisie in te skryf. Inskrywingsvorms verskyn gereeld in die koerant, maar is ook by [email protected] beskikbaar.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie