Eenvoudige gewoontes vir meer geluk
Eenvoudige gewoontes vir meer geluk

Eenvoudige gewoontes vir meer geluk

Elvira Hattingh
Navorser Shawn Achor sê in ? artikel in Washington Post/Bloomberg mense kan eenvoudige gewoontes aanleer om hul geluk te verbeter. Hy het self hierdie gewoontes aangeleer om hom te help om depressie te klop.
Anchor is die hoof van Goodthink, ? Amerikaanse maatskappy wat mense leer hoe om gelukkiger te wees, en skrywer van die boeke Before Happiness (2013) en The Happiness Advantage (2010).
Hy skryf in bogenoemde artikel geluk is nie iets wat eers ná ? leeftyd van opoffering hoef te kom nie en hoef nie van jou omstandighede af te hang nie. Dit lê glo veel eerder in eenvoudige, klein gewoontes wat jy kan aanleer – soos wat jy elke oggend jou tande borsel. Die gewoontes kan jou gelukkiger, gesonder en ook meer produktief en kreatief by die werk maak.
Dit gaan oor meer as om net “goed te voel”, maar om geluk te ervaar terwyl jy na jou volle potensiaal streef.


Die eenvuidige gewoontetjies
Achor sê hy het drie, eenvoudige gewoontes gaan soek wat net so min moeite verg as om jou tande te borsel.
Indien iemand dit daagliks toepas, kan hulle hul gesondheid en vlakke van geluk verbeter. Hier volg die gewoontes:


Drie bronne van dankbaarheid
Bestee daagliks twee minute daaraan om te soek vir drie dinge waarvoor jy dankbaar is.
Doen dit vir 21 dae lank.
Die rede waarom hierdie metode so goed werk om jou gelukkiger te maak, is omdat dit jou brein leer om die wêreld op ? nuwe manier te beskou – jy soek na positiewe dinge in jou omgewing, eerder as om vir bedreigings te soek.
Volgens Anchor is dit die vinnigste manier om jouself optimisme te leer, maar dit is belangrik om elke dag vir nuwe dinge te soek en om spesifiek te wees. Dit beteken dat jy nie twee dae ná mekaar kan sê dat jy byvoorbeeld dankbaar vir jou seun is nie en dat jy eerder moet sê “ek is dankbaar vir my seun, want hy het my vandag ? drukkie gegee, wat beteken hy het my onvoorwaardelik lief”.
Jy moet spesifiek wees en elke dag iets anders noem waarvoor jy dankbaar is, want so leer jou brein ? nuwe patroon van optimisme aan. Die 21 dae is genoeg vir jou brein om ? nuwe gewoonte aan te leer.


Onthou goeie gebeurtenisse
Gebruik nog twee minute per dag en dink aan ? positiewe ervaring wat jy in die afgelope 24 uur gehad het.
Skryf dit puntsgewys neer – al die besonderhede wat jy kan onthou. Dit werk omdat die brein nie die verskil tussen ? visualisering en ? werklike ervaring kan agterkom nie.
Op die manier verdubbel jy die betekenisvolste en gelukkigste ervaringe in jou lewe. Doen dit ook vir 21 dae lank.
Anchor sê hy het die tegniek op lyers van veelvoudige sklerose toegepas. Navorsing aan die Universiteit van Texas het bevind as lyers dié tegniek vir vyf maande lank beoefen, hulle die helfte minder pynmedikasie kan gebruik.


Prettige oefening
Doen sowat 15 minute se kardiovaskulêre oefening elke dag.
Achor sê dit is dieselfde as om antidepressante te neem, met die verskil dat jy 30% minder kans het om ? terugslag binne die volgende twee jaar te ervaar. Die oefening kan egter nie medikasie teen depressie vervang nie.


Haal asem
Haal jou hande vir sowat twee minute per dag van jou rekenaar se sleutelbord af, hou op met alles wat jy doen en fokus slegs op hoe jy in- en uitasem.
Dit help dat jy akkurater begin werk, verbeter jou vlakke van geluk en verlaag jou stresvlakke.


Wees bewustelik gaaf
Dit is een van die kragtigste maniere om jou geluk te verbeter.
Neem sowat twee minute elke dag en skryf ? positiewe e-pos aan iemand waarin jy hom of haar bedank of prys vir iets wat hy of sy gedoen het. Skryf elke dag vir iemand anders so ? e-pos.
Diegene wat dit doen, ontvang positiewe e-posse terug en word ook as positiewe leiers beskou omdat hulle mense prys en erkenning gee. Dit lei ook tot verbeterde verhoudings en beter sosiale verbintenisse, wat die grootste voorspeller van langtermyngeluk is.


Werk dit?
Ander faktore het ook ? invloed op jou geluk.
Baie mense sukkel om gelukkig te wees omdat daar te veel geraas rondom hulle is. As jou brein te veel inligting ontvang, reageer dit asof jy bedreig word en fokus dit op die gevare in jou omgewing. Jou brein is beperk en dit waaraan jy aandag skenk, is wat vir jou ? realiteit word.
Navorsing het ook bevind dat dieselfde geld wat slaap betref. As mense ? volle agt ure kon slaap, kan hulle ná 24 uur steeds 80% positiewe en negatiewe woorde onthou wat aan hulle gesê is. As mense egter net vyf ure lank geslaap het, kon hulle 70% van die negatiewe en net 20 tot 30% van die positiewe woorde onthou.
Genoeg slaap is dus belangrik. – Washington Post/Bloomberg.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%