Eenhana se inwoners skuld N$29 miljoen

Die burgemeester van Eenhana moedig dorpenaars aan om hul rekeninge te vereffen sodat dienslewering kan voortgaan en die munisipaliteit sy mandaat kan vervul.
Sanet de Waal
Tuyeimo Haidula op Eenhana – Die burgemeester van Eenhana, mnr. Omri-Onn Kavandje, het Maandag die voorlopige begroting vir die boekjaar 2021-'22 ter tafel gelê en het gesê v
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer