Eendeweer, skiweer. . .
Eendeweer, skiweer. . .

Eendeweer, skiweer. . .

Ronelle Rademeyer
Wie sê jy het 'n dam nodig as jy sommer in jou agterplaas kan ski? JJ Tromp van Windhoek het Sondag, toe 60 mm en meer op plekke in Windhoek geval het, by 'n meenthuiskompleks in Ludwigsdorf agter 'n bakkie geski. Foto Verskaf

Kommentaar

Republikein 2026-06-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer