Een tuissterfte, 14 nuwe gevalle
Een tuissterfte, 14 nuwe gevalle

Een tuissterfte, 14 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met een tot 3 561. Gister is 14 gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 1%. Dit sluit vier leerlinge in. Die aktiewe gevalle staan tans op 283 waarvan 10 in die hospitaal is. Tot op hede het 338 505 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 272 722 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers bly op 97%.

Kommentaar

Republikein 2025-05-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer