Een sterfte, vyf nuwe gevalle
Die Covid-syfer styg met een tot 3 567. Gister is vyf nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 0,3%. Die aktiewe gevalle staan tans op 90 waarvan tien in die hospitaal en drie in die ICU is. Tot op hede het 350 082 mense hul eerste dosis entstof ontvang, terwyl 288 484 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97,2%.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie