Een sterfte, sewe nuwe gevalle
Een sterfte, sewe nuwe gevalle

Een sterfte, sewe nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-19-sterftes styg met een tot 3 557. Gister is sewe nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 0,6%. Die aktiewe gevalle staan tans op 662 waarvan 15 in die hospitaal en een in die ICU is. Tot op hede het 333 506 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 266 710 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers bly op 97%.

Kommentaar

Republikein 2025-05-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer