Een sterfte, nege nuwe gevalle
Een sterfte, nege nuwe gevalle

Een sterfte, nege nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met een tot 3 564. Gister is nege nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 1,4%. Dit sluit vyf leerlinge in. Die aktiewe gevalle staan tans op 182 waarvan 11 in die hospitaal is. Tot op hede het 339 695 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 274 466 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.

Kommentaar

Republikein 2025-05-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer