Een sterfte, 89 nuwe gevalle
Die Covid-sterftes styg met een tot 3 437. Gister is 89 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 11,3%. Die nuwe gevalle sluit 35 leerlinge, ses onderwysers en vier gesondheidswerkers in. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 334 waarvan 139 in die hospitaal en 16 in die ICU is. Tot op hede het 232 051 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 142 127 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96%.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie