Een sterfte, 58 nuwe gevalle
Een sterfte, 58 nuwe gevalle

Een sterfte, 58 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met een tot 3 524. Gister is 58 nuwe gevalle aangemeld waarvan 17 leerlinge en twee onderwysers is. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 109 waarvan 71 in die hospitaal en 11 in die ICU is. Tot op hede het 281 402 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 202 857 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96,4%.

Kommentaar

Republikein 2026-06-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer