Een sterfte, 58 nuwe gevalle
Een sterfte, 58 nuwe gevalle

Een sterfte, 58 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met een tot 3 517. Gister is 58 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 5%. Die nuwe gevalle sluit 29 leerlinge, vyf onderwysers en een gesondheidswerker in. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 207 waarvan 78 in die hospitaal en 15 in die ICU is. Tot op hede het 273 640 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 192 561 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96,3%.

Kommentaar

Republikein 2026-04-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer