Een sterfte, 48 nuwe gevalle
Die Covid-sterftes styg met een tot 3 516. Gister is 48 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 3,2%. Onder die nuwe gevalle is 14 leerlinge, twee onderwysers en een student. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 160 waarvan 78 in die hospitaal en 15 in die ICU is. Tot op hede het 273 262 mense hul eerste dosis entstof ontvang, terwyl 191 976 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96,3%.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie