Een sterfte, 30 nuwe gevalle
Een sterfte, 30 nuwe gevalle

Een sterfte, 30 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Een sterfte skuif die Covid-sterftes op tot 3 545. Gister is 30 nuwe gevalle aangeteken, 'n positiewe koers van 2,6%. Dit sluit tien leerlinge, twee studente en een onderwyser in. Die aktiewe gevalle staan tans op 868 waarvan 49 in die hospitaal en vier in die ICU is. Tot op hede het 310 135 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 241 224 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.

Kommentaar

Republikein 2026-03-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer