Een sterfte, 171 nuwe gevalle
Die Covid-sterftes styg met een tot 3 346. Die persoon wat ouer as 90 was, was nie ingeënt nie. Gister is 171 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 12,4%. Ohangwena het die meeste gevalle (32%), gevolg deur Omaheke met 27%. Onder die gevalle is 171 leerlinge (68,4%), drie onderwysers, een student en een gesondheidswerker. Twee mense is ingeënt waarvan een ten volle ingeënt is.
Tans is daar 2 391 aktiewe gevalle waarvan 205 in die hospitaal en 40 in die ICU is. Tot op hede het 202 284 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 98 301 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 95%.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie