Een koue oggend. . .
Een koue oggend. . .

Een koue oggend. . .

Tanja Bause
James Smith het die foto vroegoggend op die plaas Juliana oos van Gobabis geneem. Hy skat dat dit dié spesifieke oggend -3 grade Celsius was.

Kommentaar

Republikein 2025-08-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer