Edugate maak skoonskip by wetenskapskou
Edugate maak skoonskip by wetenskapskou

Edugate maak skoonskip by wetenskapskou

Gerine Hoff
Nege leerlinge van Edugate Academy het vroeër hierdie maand aan die streek-wetenskapskou deelgeneem. Agter van links is Janes van Zyl (goud), Suné Geldenhuys (goud en kategoriewenner), Jan-Hendrik Potgieter (goud) en Cari Mosehuus (goud en kategoriewenner). Voor is mnr. Max Shapala van die streek se onderwyskantoor, Abigail Jamieson (goud, kategoriewenner asook beste wetenskapprojek vir 2015), Nico Mostert (silwer), Raine Raath (goud en kategoriewenner), Ruan Sohrada (goud) en Jano Botes (goud). Die leerlinge wat goud ingepalm het, dring deur na die Nasio­nale Wetenskapskou wat vanaf 7 tot 11 September in Windhoek plaasvind. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer