Eden Game Farm wil 10 ollies na Pakistan uitvoer

Die ministerie van die omgewing en toerisme het die goedkeuring van die uitvoerpermitte van die olifante ten sterkste ontken.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die ministerie van die omgewing en toerisme het bevestig dat 'n aansoek van Eden Game Farm in die Grootfontein-distrik ontvang is om tien olifante na Pakistan
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer