Edcon vorder ondanks skuldlas
Die Edcon-groep sukkel steeds nadat hy die afgelope jare swaargekry het weens sy hoë skuldlas, maar volgens Bernie Brookes, uitvoerende hoof, lyk die toekoms rooskleuriger.
Edcon, wat onder meer Jet, Edgars, Boardmans en CNA in sy stal het, het Dinsdag gesê die algehele handelsomgewing vir die drie maande tot einde 24 Desember was steeds moeilik te m
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie