Ecowas kry nuwe president
’n Jong man met ’n skaatsplank en branderplank stap verby ’n banier met die bewoording “Guinee-Bissau verdien en wil vrede hê,” tydens die 49ste spitsberaad van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika State (Ecowas) in Dakar, Senegal. Ecowas het tydens die spitsberaad Benin se president, Marcel Alain de Souza, as president van die organisasie verkies nadat die termyn van Senegal se president, Macky Sall, ten einde geloop het. Foto Nampa/AFP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie