ECD-sentrum gee Bethanie u2018n hupstoot
ECD-sentrum gee Bethanie u2018n hupstoot

ECD-sentrum gee Bethanie ‘n hupstoot

NAMPA
Vrolike Voëltjies, ’n vroeë kinderontwikkelingsentrum (ECD) wat deur die Anglo American-stigting (AAF) geborg is, het verlede maand sy deure op Bethanie geopen.
Die sentrum van N$1,1 miljoen beskik oor twee klaskamers, toilette, ’n kantoor, kombuis, spens, en ’n speelruimte binne en buite.
Die sentrum is gevestig danksy die inisiatief van ma en dogter Maria Meyer en Nadia van Rooyen wat die skool in 2011 in ’n sinkplaatgeboutjie agter in hul erf begin het.
Van Rooyen, wat van Bethanie kom en ’n onderwyser op Oranjemund is, het daarna begin soek na ’n borg om dit ’n volwaardige leersentrum te maak en het drie jaar gelede by die stigting aangeklop.
Teen daardie tyd het Meyer ’n stuk grond oorkant haar huis by die Bethanie-dorpsraad bekom. Nadat die AAF laat verlede jaar sy steun aan die projek toegesê het, is die grond aan die raad teruggegee aangesien die stigting nie projekte ondersteun wat aan individue behoort nie.
Dus behoort die sentrum nou aan die dorpsraad, maar word dit deur ma en dogter met die bystand van twee versorgers bestuur. Die skool is elke maand verantwoordelik vir die betaling van munisipale heffings, terwyl die 38 kinders wat daar geregistreer is, N$100 per maand betaal.
Tydens die amptelike opening wat deur die adjunkminister van geslagsgelykheid en kinderwelsyn, me. Lucia Witbooi, waargeneem is, het sy die vennootskap tussen die ministerie, die stigting, die plaaslike owerheid en die gemeenskap geloof. Sy het die belangrikheid van vroeë kinderontwikkelingsprogramme beklemtoon.
“Die fondament moet reg gelê word as ons gesonde, produktiewe burgers wil ontwikkel,” het sy gesê.
Sy het die skool beskryf as ’n reusehupstoot vir die nedersetting se ontwikkeling en het ouers en gemeenskapslede aangemoedig om met klein donasies en instandhouding te help.
Die AAF het die afgelope vyf jaar ECD-sentrums in die Hardap- en //Kharasstreek ten bedrae van N$5 miljoen ontwikkel.
Vroeër in Junie is ’n ECD-sentrum ook op Koës ingewy. Dit is deur die ministerie gebou terwyl die stigting vir die oprigting van ’n heining betaal het. – Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 10° | 29° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 9° | 30° Oshakati: 10° | 27° Ruacana: 11° | 28° Tsumeb: 12° | 26° Otjiwarongo: 7° | 25° Omaruru: 10° | 27° Windhoek: 7° | 22° Gobabis: 7° | 25° Henties Bay: 12° | 20° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:13, High tide: 12:38, Low Tide: 18:13, High tide: 00:42 Swakopmund: 14° | 17° Wind speed: 22km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:11, High tide: 12:36, Low Tide: 18:11, High tide: 00:40 Walvis Bay: 13° | 20° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:11, High tide: 12:35, Low Tide: 18:11, High tide: 00:39 Rehoboth: 7° | 24° Mariental: 9° | 25° Keetmanshoop: 8° | 21° Aranos: 6° | 25° Lüderitz: 12° | 21° Ariamsvlei: 7° | 20° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 20° | 23° Gaborone: 10° | 24° Lubumbashi: 9° | 28° Mbabane: 10° | 26° Maseru: 6° | 17° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 12° | 26° Maputo: 15° | 29° Windhoek: 7° | 22° Cape Town: 13° | 17° Durban: 15° | 28° Johannesburg: 11° | 20° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 12° | 27° Harare: 10° | 22° Currency: GBP to NAD 23.05 | EUR to NAD 19.52 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.23 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.38 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.42 | USD to AOA 852.48 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.66 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1481.64 | USD to ZAR 18.24 | USD to ZMW 25.8 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1714.67 Up +2.20% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13162.23 Down -0.2% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26417.6 Up +1.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 320.19/OZ DOWN -0.0038 | Copper US$ 4.42/lb DOWN -0.0148 | Zinc US$ 2 813.90/T UP 0.44% | Brent Crude Oil US$ 82.67/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 948.07/OZ DOWN -0.0083 Sport results: Weather: Katima Mulilo: 10° | 29° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 9° | 30° Oshakati: 10° | 27° Ruacana: 11° | 28° Tsumeb: 12° | 26° Otjiwarongo: 7° | 25° Omaruru: 10° | 27° Windhoek: 7° | 22° Gobabis: 7° | 25° Henties Bay: 12° | 20° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:13, High tide: 12:38, Low Tide: 18:13, High tide: 00:42 Swakopmund: 14° | 17° Wind speed: 22km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:11, High tide: 12:36, Low Tide: 18:11, High tide: 00:40 Walvis Bay: 13° | 20° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:11, High tide: 12:35, Low Tide: 18:11, High tide: 00:39 Rehoboth: 7° | 24° Mariental: 9° | 25° Keetmanshoop: 8° | 21° Aranos: 6° | 25° Lüderitz: 12° | 21° Ariamsvlei: 7° | 20° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 20° | 23° Gaborone: 10° | 24° Lubumbashi: 9° | 28° Mbabane: 10° | 26° Maseru: 6° | 17° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 12° | 26° Maputo: 15° | 29° Windhoek: 7° | 22° Cape Town: 13° | 17° Durban: 15° | 28° Johannesburg: 11° | 20° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 12° | 27° Harare: 10° | 22° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.05 | EUR to NAD 19.52 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.23 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.38 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.42 | USD to AOA 852.48 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.66 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1481.64 | USD to ZAR 18.24 | USD to ZMW 25.8 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1714.67 Up +2.20% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13162.23 Down -0.2% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26417.6 Up +1.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 320.19/OZ DOWN -0.0038 | Copper US$ 4.42/lb DOWN -0.0148 | Zinc US$ 2 813.90/T UP 0.44% | Brent Crude Oil US$ 82.67/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 948.07/OZ DOWN -0.0083