Dwelmvrag onderweg na Namibië onderskep

Ronelle Rademeyer
’n Vragmotorbestuurder is op Springbok in die Noord-Kaap in aanhouding nadat dwelms ter waarde van sowat N$1,2 miljoen in die lorrie gevind is waarmee hy na Namibië onderweg was
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer