Duitsland, RSA kom speel kanopolo

'n Plek by die wêreldkampioenskap is die naweek op die spel.
Andrew Poolman
Andrew Poolman - Die Namibiese Kano- en Roei­federasie is baie opgewonde om tydens die Paasnaweek as die gasheer vir vanjaar se Aqua Splash Afrika-kampioenskap in kanopolo op te tree.

Uitnodigingspanne van Namibië, Suid-Afrika en Duitsland neem met hul senior mans en onder 21 mans in een afdeling mee, terwyl die vrouespanne en o.16 seunspanne ook in 'n afsonderlike afdeling hul vernuf sal toets.

Die kampioenskap strek vanaf komende Vrydag tot Maandag en word by die munisipale swembad in Windhoek gehou. Op elkeen van hierdie dae begin die eerste wedstryd soggens om agtuur en die laaste omstreeks 16:30.

Die toernooi dien ook as 'n kwalifiseerder vir die 2018 Kanopolo wêreldkampioenskap in Kanada. Tussen Namibië en Suid-Afrika sal meegeding word vir een plek vir die vasteland in die mans-, vroue en o.21-mansafdelings.

Die Federasie beplan om die toernooi jaarliks te hou as platform om die sport in meer Afrika-lande te ontwikkel. Benewens Aqua Splash is nog plaaslike borge soos WestAir Aviation, Kosmos 94.1 en Samsung betrokke.

“Namibië se mees kompeterende span is waarskynlik die o.21-mans. Hulle is baie goed en is die huidige kontinentale titelhouer – hoewel die meeste van hulle eintlik nog o.17-spelers is en dus potensieel nog twee wêreldkampioenskappe in dié ouderdomsgroep kan speel.

“Ongelukkig het talle van die spelers studieverpligtinge buite die landsgrense en kry ons te min kanse soos hierdie naweek om werklik as 'n span saam te speel,” sê mnr. Anton Jacobie, visepresident en sekretaris-generaal van die Federasie.



ONTWIKKELING

Die Namibiese o.16-span het tydens onlangse toere na plekke soos Ierland ook met puik prestasies verseker dat die res van die wêreld van hulle begin kennis neem het.

Volgens Jacobie is Duitsland een van die topvier sterkste lande in dié watersport en Namibië en Suid-Afrika is ook gereelde kwalifiseerders vir wêreldbyeenkomste.

Een van die nalatenskappe van die naweek is dat die Duitse span omtrent agt bote saambring, wat hulle ingestem het om in Namibië agter te laat sodat die sport in minder bevoorregte gebiede ontwikkel kan word. “In die laaste jaar het ons reeds met omtrent 50 kinders van Rehoboth by die Oanobdam begin werk en hul vordering is werklik 'n riem onder die hart,” sê Jacobie.

Etlike hoë ampsdraers van die wêreldbeheerliggaam (ICF) is ook reeds in Windhoek om die kampioenskap by te woon.

“Ek het hulle reeds op 'n toer deur Windhoek en Katutura geneem, sodat hulle kan sien wat die werklike omstandighede is waarin ons die sport probeer ontwikkel.

“Die meeste van die ICF bestuurslede is self voormalige internasionale spelers. Gedurende die naweek gaan hulle ook in 'n vertoonwedstryd teen 'n span uitgetrede Namibiërs te staan kom.”

Die Namibiese spanne vir die naweek:



Mans: Riaan Steyn, JP Visser, MC Jacobie, Dirk Visser, Ryno Snyman, Peter Dall, Reuben Bosch.



Onder 21 mans: Benjamin le Roux, Ruan Hechter, Gernot Schaaf, Gussi Holz, Karl Jacobie, Henri Derks.



Onder 16 seuns: Adriaan Steyn, Gerhard Burger, Wikus Nel, Marnus Meyer, Anton Jacobie, John Redman, John-Roelof Dreyer, Rialdo Snyman.



Vroue: Ilana Rautenbach, Engela Lourens, Janet Burger, Malinda Snyman, Jeanette Steyn, Fritzi Hangen, Lena Urban, Didi Foerster, Valerie Kauta, Nelia Landsberg.



• Toegang beloop N$10 per dag vir volwassenes en is gratis vir kinders.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%