Duitsland moet vergoeding vir volksmoord heroorweeg

Die regering sal gesprekke met Duitsland voortsit om vir hoër vergoeding te heronderhandel.
Augetto Graig
Augetto GraigDie regering sal onderhandelinge met Duitsland oor die volksmoord van 1904-’08 hervat. Dit ná debatte oor ’n gesamentlike konsepverklaring die parlement vir tien
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer