Duitsland beloof nóg miljoene
Volgens die Duitse ambassadeur in Namibië het Duitsland sedert 1990 meer as N$15 miljard tot Namibiese ontwikkeling bygedra.
Francoise Steynberg in Khaudum - Duitsland gaan oor die volgende twee jaar 130 miljoen euro tot Namibiese ontwikkeling bydra.Só het mnr. Christian Schlaga, Duitsland se ambassadeu
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie