Duitse argeoloë vrygelaat
Nigerië
Twee Duitse argeoloë wat verlede week in sentraal-Nigerië ontvoer is, is vrygelaat.
Geen losprys is betaal toe hulle laat Saterdag vrygelaat is nie, het 'n polisiewoordvoerder gesê.
Hulle is Woensdag tydens uitgrawings in die Jajela-nedersetting in die Kaduna-staat ontvoer.
Die ontvoerings het naby aan 'n pad tussen Abuja en Kaduna plaasgevind. Kaduna sal as tydelike toegangspunt dien vir besoekers wat met vliegtuie in die land aankomwanneer Aduja se hooflughawe van 8 Maart vir ses weke vir opknappingswerk gesluit word. -Nampa/Reuters

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie