Duisende Mercs in Europa herroep

Die Duitse minister van vervoer het beveel die motors moet 'onmiddellik weens onwettige afsluittoestelle' herroep word.
Daimler, wat Mercedes-Benz motors vervaardig, moet 774 000 voertuie in Duitsland herroep.Daimler word daarvan beskuldig dat hy onwettige toestelle wat uitlaat­gasse meet in enjins
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer