Duisende baat by voedselhulp
Die oproep van president Hage Geingob twee jaar gelede vir ’n oorlog teen armoede en ongelykheid het baie Namibiërs ontroer en ’n gees van deel in die land geskep.
Henriette Lamprecht - Byna 80 000 mense (18 974 huishoudings) trek sedert Julie verlede jaar voordeel uit die verspreiding van droëvoedselitems in sewe Khomas-kiesafdelings. Die b
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie