Dubbele uitbetaling van pensioen, toelaag vir gestremdes in November
Pensioenarisse en ontvangers van ‘n toelaag vir gestremdes ontvang einde November ‘n eenmalige uitbetaling van N$2 500 wat die toelaes vir November en Desember insluit.
Die ministerie van armoede-uitwissing en maatskaplike welsyn sê in ‘n verklaring die dubbele betaling sal soos in die verlede teen die einde van November uitbetaal word. Vanaf Januarie 2019 sal die betrokke begunstigdes hul normale N$1 250 per maand ontvang. - Nampa

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie