Dubbele moord ruk Arandis

Teen gistermiddag was daar meer vrae as antwoorde oor die skietdood van mnre. Eckhart Mueller en Heimo Hellwig.
Denver Kisting
Denver Kisting – Die dogter van een van gister se slagoffers van die Arandisslagting, me. Bianca Hellwig, het net ná 07:00 op haar pa, Heimo (60), se lyk afgekom.Sy is ook ’n
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer