Dubbele geluk
Kan 'n hengelaar dan nou gelukkiger wees? Judy en Ruan Langenhoven het 'n dubbele slag geslaan toe hulle elk 'n 16 kg steenbras uitgetrek het. Dié geluk aan die hoek is te danke aan die gebruik van sandkrap as aas by 'n vangplek noord van Hentiesbaai.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie