DTA-jeug in Swapo-klere
Ondanks die reuse-uitgawes wat aangegaan is om 172 jong Namibiërs van verskillende politieke partye na Rusland te stuur, is dit deur die Swapo-jeugliga gekaap.
Estelle de BruynDiepe ontevredenheid oor die afgelope Wêreldjeugfees in Sochi, Rusland, is deur die DTA se jeugliga uitgespreek.Volgens die sekretaris-generaal van die DTA-jeuglig
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie