DTA eis skorsing van PS
Die wyse waarop die nuutgestigde Owerheid vir Sake- en Intellektuele Eiendom sy direksie en die ministerie omseil het om 'n gebou in Katutura te koop, is vir die DTA onaanvaarbaar.
Die DTA vra vir die onmiddellike skorsing van die permanente sekretaris van nywerheidsontwikkeling, handel en SME-ontwikkeling en die hoofbestuurder van die Owerheid vir Sake- en I
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie