Dít onthou Grondwetskrywers van 9 Februarie 1990

Tot watter mate het die land se oppergesag, die god van alle wette in die land, sy basiese ondernemings aan Namibiërs gestand gedoen?
Denver Kisting
Augetto Graig en Denver Kisting –Omdat die erkenning van die inherente waardigheid en die gelyke, onvervreembare regte van álle lede van die mensfamilie onontbeerlik is vir vryh
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer