DStv sê oor boks
Multichoice Namibia reageer op die SMS wat in die uitgawe van 6 Maart verskyn het:
MultiChoice Namibia betreur die feit dat SuperSport nie die Wilder en Ortiz- sowel as die Kovalev-gevegte kon uitsaai nie omdat ons ongelukkig nie die regte bekom het om hierdie gevegte in Namibië uit te saai nie.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning en weet dat ons daarna streef om ons inhoud- en sportaanbod uit te brei om goeie vermaak aan u te lewer. In ons strewe om dit te doen, beding SuperSport tans om die regte op die Triple G- en Canelo-gevegte te bekom.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie