Dís hoekom grondbelastingsaak gefaal het

Die hoërhof het in ''n lywige dokument verduidelik waarom dit ten gunste van die staat téén kommersiële grondeienaars beslis het.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Die nalating van ''n administratiewe taak soos om landbougrond vyfjaarliks te waardeer, beteken nie grondbelasting kan nie geëis word nie. Boonop kán ''n uitvoe
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer